• Met jou besonderse talent is dit moontlik om die hele troue saam te kon ervaar en te beleef deur net na die foto’s te kyk.
    Elke emosie so vasgevang, van ‘n glimlag tot ‘n traan!
    Geniet elke oomblik van jou God gegewe Talent!

    - Vinkie en Emelda Cruywagen