Dit is die asemrowendste mooiste troue en die fotograaf het die hele troue met elke spesiale oomblik en elke detail perfek vas gevang en vir Ian en O’Dine vasgevang op film net soos hulle is, twee pragtige opregte lieflike mense met harte van goud en wat in God se weg wandel en leef…dit het gevoel of ek by die troue was…wow!
2 Comments
Oom Marius en Tannie Mariana
November 3, 2014Dit was die lekkerste troue waarop ons nog was. Mag jul lewe vorentoe net so mooi wees
Baie liefde ons
Minette Burger
December 8, 2014Dit is die asemrowendste mooiste troue en die fotograaf het die hele troue met elke spesiale oomblik en elke detail perfek vas gevang en vir Ian en O’Dine vasgevang op film net soos hulle is, twee pragtige opregte lieflike mense met harte van goud en wat in God se weg wandel en leef…dit het gevoel of ek by die troue was…wow!