Still life: In the city – Cape Town

Posted by on Dec 30, 2012 in Still life
Still life: In the city – Cape Town

       

Party: Christine turns 4!

Posted by on Dec 16, 2012 in Portraits
Party: Christine turns 4!

Family: Die Barnards – Stellenbosch

Posted by on Dec 6, 2012 in Family
Family: Die Barnards – Stellenbosch

Vir hierdie fotosessie het ek weer terug gegaan na die Jan Marais Nature Reserve in Stellenbosch (my nuwe gunsteling fotoneem plekkie) om hierdie pragtige familie af te neem.  En kyk net hoe mooi kyk baba Aiden vir die kamera. Te oulik! Dankie vir ‘n lekker fun fotosessie! :)                   […]

Couple Shoot: Craig & Jané – Stellenbosch

Posted by on Nov 14, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Craig & Jané – Stellenbosch

Ons het die fotosessie begin by Jan Marais park in Stellenbosch en daarna af na die Eerste Rivier. Die lig was so sag en awesome. Dit was lekker om julle tweetjies af te neem en ek sien BAIE uit na julle troue volgende maand!                       […]

Bridal Shoot: Geraldine – West Coast National Park

Posted by on Oct 3, 2012 in Portraits
Bridal Shoot: Geraldine – West Coast National Park

Soos ons om die draai gekom het net voor die ingang van die Weskus Nasionale Park,  was die uitsig prentjiemooi. Die kobalt blou lig, blou see en pers, geel, oranje blommetjies oral waar jy kyk! Geraldine wou ’n fotosessie hê om haar pragtige trourok en al die details af te neem. Sy het besluit op die […]

Couple Shoot: Jacques & Hermien – Durbanville

Posted by on Sep 18, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Jacques & Hermien – Durbanville

Dit was so ‘n lekker laat Saterdag middag shoot! Tussen die Steri Stumpie’s, canola en ballonne het ons onsself soveel geniet! Dit was ‘n plesier om julle af te neem,  Hermien & Jacques ;)                                             […]

Couple Shoot: Jaco & Marne – Philadelphia

Posted by on Jul 31, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Jaco & Marne – Philadelphia

  Wow! Ons het letterlik 3 seisoene in een oggend gehad! Ons moes die shoot 2 keer uitstel weens die reën en na die derde reëndag het ons besluit om die kans te vat en voort te gaan met die shoot in Philadelphia. Na ‘n halfuur van ligte reën (net genoeg om alles nat te […]

Family: Die Kotze’s

Posted by on Jul 24, 2012 in Family
Family: Die Kotze’s

Wat ‘n lekker groep mense! Hulle was reg vir enigiets – nie eers die koue kon hulle stop nie. Toe ek sê spring, spring hulle… letterlik :) En ou Alri’tjie was soos altyd net te pragtig. Sy het ewe vir almal hulle baadjies kom gee in die middel van die shoot toe sy sien hulle kry koud. […]

Family: Die Hugo’s + Steyns

Posted by on Jul 13, 2012 in Family
Family: Die Hugo’s + Steyns

                                                                     

Featured: Treasure Magazine

Posted by on Jun 28, 2012 in featured
Featured: Treasure Magazine

I was lucky enough to take my very first magazine cover image for Treasure Magazine last month at Mount Nelson.        

Birthday: Ciaan word 1 jaar oud!

Posted by on Jun 28, 2012 in Portraits
Birthday: Ciaan word 1 jaar oud!

Die detail en hoeveelheid moeite gedoen by hierdie partytjie was ongelooflik! Van Smurf Steristampies tot Smurf marshmallows.  Die pragtigste Smurf cupcakes en ‘n amazing Smurf koek! En natuurlik die oulikste Smurfie, pragtige Ciaantjie!                                             […]