Bridal Shoot: Geraldine – West Coast National Park

Posted by on Oct 3, 2012 in Portraits

Soos ons om die draai gekom het net voor die ingang van die Weskus Nasionale Park,  was die uitsig prentjiemooi. Die kobalt blou lig, blou see en pers, geel, oranje blommetjies oral waar jy kyk! Geraldine wou ’n fotosessie hê om haar pragtige trourok en al die details af te neem. Sy het besluit op die Weskus Nasionale Park as die agtergrond vir die dag se foto’s en dit was perfek. So perfek dat ons  gelukkig genoeg was om verniet in die park in te kom :) Ons het selfs die geleentheid gehad om by ‘n ou weskus-huisie foto’s te neem.

Geraldine, jy het so pragtig gelyk en dit was ‘n plesier om jou af te neem!

Ps. Dankie aan al my ekstra hande vir die dag ;)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

“Linda, baie dankie vir my awesome stunning woordelose foto’s. Jy het ‘n fantastiese hande werk gedoen! Ek voel sommer baie spesiaal. ” Geraldine

Share this nice post:

1 Comment

  1. Lizel
    October 8, 2012

    Dit is prentjie mooi. Alles was inderdaad perfek.
    Werklik pragtig!

    Lizel x

    Reply

Leave a Reply