Bridal Shoot: Geraldine – West Coast National Park
Soos ons om die draai gekom het net voor die ingang van die Weskus Nasionale Park, was die uitsig prentjiemooi. Die kobalt blou lig, blou see en pers, geel, oranje blommetjies oral waar jy kyk! Geraldine wou ’n fotosessie hê om haar pragtige trourok en al die details af te neem. Sy het besluit op die […]