Family: Die Steyns – Durbanville

Posted by on May 28, 2013 in Family
Family: Die Steyns – Durbanville

Melané, my ma en suster se haarkapper vir meer as 9 jaar (Yes, she is THAT good!), wou ‘n familie fotosessie reël vir haar dogter, Meulisha, as ‘n verjaarsdag geskenk.   Ek dink dis regtig awesome :) Hulle pragtige woef, Mollie, het ook saamgekom. Hier is ‘n paar van my gunstelinge.