Wedding: Janica & Jaydee

Posted by on Oct 7, 2013 in Wedding
Wedding: Janica & Jaydee

Hier is ‘n paar van my gunsteling foto’s van Janica en Jaydee se troue :)

Wedding: Jaco & Marné – Khamkirri Augrabies

Posted by on Apr 22, 2013 in Wedding
Wedding: Jaco & Marné – Khamkirri Augrabies

Die mooiste, warmste en verste troue wat ek al ooit afgeneem het. Imagine dit:  ‘n bruid wat aankom in ‘n boot oor die Oranjerivier, wit ballonne wat oor die water vrygelaat word, en die son wat sak agter die donkergrys donderwolke. O, en temperature diep in die 40’s. Dit was Jaco en Marne se troue […]

Wedding: Dane & Wendy – Skilpadvlei

Posted by on Jan 16, 2013 in Wedding
Wedding: Dane & Wendy – Skilpadvlei

I first met Wendy and Dane back in May last year for their engagement shoot, which we did at the Pink Geranium  on a very misty morning. After their shoot I was already looking forward to photographing their wedding :) Their wedding was held at Skilpadvlei, Stellenbosch and it was beautiful. Wendy and Dane thank you […]

Wedding: Craig & Jané – Devonvale Golf & Wine Estate

Posted by on Jan 7, 2013 in Wedding
Wedding: Craig & Jané – Devonvale Golf & Wine Estate

‘n Lieflike troue, lieflike mense en ‘n lieflike venue.  So ‘n paar maande terug toe ek Craig en Jané se verlowingsfoto’s geneem het, het dit met ‘n “bang” begin. Die “bang” waarna ek verwys was ‘n klein  motorongeluk  op pad na die fotosessie.  Maar gelukkig het die troue super glad verloop. Die lekker ding van Devonvale is […]

Wedding: James & Lizelle – Twelve Apostles

Posted by on Apr 28, 2012 in Wedding
Wedding: James & Lizelle – Twelve Apostles

As I looked out of my window on the morning  of James (a.k.a Jimmy) & Lizelle’s wedding I saw IT …  Rain was coming.  In the end we had about an  hour without rain (exactly when we planned to do the couple shoot part). Amazing! And yes, we got to go to Cosy Bay which […]