Couple shoot: JP & Michelle – Stellenbosch

Posted by on Jul 6, 2016 in Couple shoot
Couple shoot: JP & Michelle – Stellenbosch

    Make-up : Adri Hugo

Couple Shoot: Craig & Jané – Stellenbosch

Posted by on Nov 14, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Craig & Jané – Stellenbosch

Ons het die fotosessie begin by Jan Marais park in Stellenbosch en daarna af na die Eerste Rivier. Die lig was so sag en awesome. Dit was lekker om julle tweetjies af te neem en ek sien BAIE uit na julle troue volgende maand!                       […]

Couple Shoot: Jacques & Hermien – Durbanville

Posted by on Sep 18, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Jacques & Hermien – Durbanville

Dit was so ‘n lekker laat Saterdag middag shoot! Tussen die Steri Stumpie’s, canola en ballonne het ons onsself soveel geniet! Dit was ‘n plesier om julle af te neem,  Hermien & Jacques ;)                                             […]

Couple Shoot: Jaco & Marne – Philadelphia

Posted by on Jul 31, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Jaco & Marne – Philadelphia

  Wow! Ons het letterlik 3 seisoene in een oggend gehad! Ons moes die shoot 2 keer uitstel weens die reën en na die derde reëndag het ons besluit om die kans te vat en voort te gaan met die shoot in Philadelphia. Na ‘n halfuur van ligte reën (net genoeg om alles nat te […]

Couple Shoot: Wendy & Dane – The Pink Geranium

Posted by on May 5, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Wendy & Dane – The Pink Geranium

Wow, what a misty Saturday morning! Wendy and Dane were such great sports, even when Dane’s pants got soaked! Let me explain: Dane and Wendy were posing in front of the chicken coop when the hose burst off the tap! I can’t wait for your wedding in December :D . Thank you to The Pink Geranium for […]

Couple Shoot: Michelle & Victor – Oom Samie se Winkel

Posted by on Apr 11, 2012 in Couple shoot
Couple Shoot: Michelle & Victor – Oom Samie se Winkel

Ek het Michelle en Victor ontmoet vroeg Saterdag oggend by Oom Samie se winkel in Stellenbosch vir hulle verlowingsfoto’s.  Hulle trou volgende jaar Maart en het ‘n boere-sjiek tema. Michelle het gedink dat die Oom Samie se winkel perfek by hulle tema sal pas en ek kon nie meer saam stem nie! Ons moes vinnig […]