Couple Shoot: Jaco & Marne – Philadelphia

Posted by on Jul 31, 2012 in Couple shoot

 

Wow! Ons het letterlik 3 seisoene in een oggend gehad! Ons moes die shoot 2 keer uitstel weens die reën en na die derde reëndag het ons besluit om die kans te vat en voort te gaan met die shoot in Philadelphia.

Na ‘n halfuur van ligte reën (net genoeg om alles nat te maak!) het die son uitgekom en skielik was al die wolke weg! Gelukkig het die wolke weer terug gekom vir die Canola-deel van die shoot :) Hierdie oukies was so lekker om afteneem. Ons het lekker fun gehad! Dankie dat julle so hulpvaardig en so vol energie was ;)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sonskyn!

 

 

 

 

 

 

Daar was heel toevallig ‘n Louw straat in Philadelphia – Jaco se van.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dankie Michelle, a.k.a “Die Hanger”, vir al jou hulp! :D

Share this nice post:

1 Comment

  1. Nine Broodryk
    April 17, 2013

    STUNNING STUNNING fotos! Marné jy is pragtig en gaan soo mooi bruid wees! Beautiful couple! :)

    Reply

Leave a Reply