Couple Shoot: Jaco & Marne – Philadelphia

Wow! Ons het letterlik 3 seisoene in een oggend gehad! Ons moes die shoot 2 keer uitstel weens die reën en na die derde reëndag het ons besluit om die kans te vat en voort te gaan met die shoot in Philadelphia. Na ‘n halfuur van ligte reën (net genoeg om alles nat te […]
Family: Die Kotze’s

Wat ‘n lekker groep mense! Hulle was reg vir enigiets – nie eers die koue kon hulle stop nie. Toe ek sê spring, spring hulle… letterlik :) En ou Alri’tjie was soos altyd net te pragtig. Sy het ewe vir almal hulle baadjies kom gee in die middel van die shoot toe sy sien hulle kry koud. […]