Wat ‘n lekker groep mense! Hulle was reg vir enigiets – nie eers die koue kon hulle stop nie. Toe ek sê spring, spring hulle… letterlik :) En ou Alri’tjie was soos altyd net te pragtig. Sy het ewe vir almal hulle baadjies kom gee in die middel van die shoot toe sy sien hulle kry koud. Hoe oulik?
1 Comment
Marlien
August 6, 2012LOVE hierdie mense! Pragtige oomblikke vasgevang!