Couple Shoot: Craig & Jané – Stellenbosch

Posted by on Nov 14, 2012 in Couple shoot

Ons het die fotosessie begin by Jan Marais park in Stellenbosch en daarna af na die Eerste Rivier. Die lig was so sag en awesome. Dit was lekker om julle tweetjies af te neem en ek sien BAIE uit na julle troue volgende maand!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share this nice post:

Leave a Reply