Portraits: Ruwayda Salie – Newlands Forest
I always wanted to do a shoot in Newlands Forest so when Ruwayda contacted me for a portrait session I knew that it would make the perfect backdrop. Here are a few of my favourites :)
Portraits: Leandi & Star
My best friend and her lovely horse Star! LOVED every minute of this shoot!
Family: Du Toit’s – Bugz Playpark, Joostenbergvlakte
Hier is ‘n paar van my gunstelinge van die pragtige familie wat ek al vir 3 jaar afneem! Dit is elke keer ‘n plesier :) Foto hierbo geneem deur Michelle!
Family: Cillie’s – Magic Forest, Durbanville
Hier is ‘n paar van my gunsteling foto’s van die Cillie familie!
Other: Sakhikamva Foundation, Robotics Workshop – Iziko Museum, Cape Town
One of many available workshops that the Sakhikamva foundation offers learners. Go have a look at there website and Facebook page for more information.
Family: Die Steyns – Durbanville
Melané, my ma en suster se haarkapper vir meer as 9 jaar (Yes, she is THAT good!), wou ‘n familie fotosessie reël vir haar dogter, Meulisha, as ‘n verjaarsdag geskenk. Ek dink dis regtig awesome :) Hulle pragtige woef, Mollie, het ook saamgekom. Hier is ‘n paar van my gunstelinge.
Wedding: Jaco & Marné – Khamkirri Augrabies
Die mooiste, warmste en verste troue wat ek al ooit afgeneem het. Imagine dit: ‘n bruid wat aankom in ‘n boot oor die Oranjerivier, wit ballonne wat oor die water vrygelaat word, en die son wat sak agter die donkergrys donderwolke. O, en temperature diep in die 40’s. Dit was Jaco en Marne se troue […]
Other: New Facebook page!
After 5 years I finally decided to make a Facebook page for Linda Basson Photography. If you are a fan of my work please have a like at my page! Thank you :) L
Wedding: Dane & Wendy – Skilpadvlei
I first met Wendy and Dane back in May last year for their engagement shoot, which we did at the Pink Geranium on a very misty morning. After their shoot I was already looking forward to photographing their wedding :) Their wedding was held at Skilpadvlei, Stellenbosch and it was beautiful. Wendy and Dane thank you […]
Family: Die Du Toits – Durbanville
Hier is ‘n paar van my gunstelinge van hierdie adorable familie. Die foto’s is in die Magic Forest geneem.
Wedding: Craig & Jané – Devonvale Golf & Wine Estate
‘n Lieflike troue, lieflike mense en ‘n lieflike venue. So ‘n paar maande terug toe ek Craig en Jané se verlowingsfoto’s geneem het, het dit met ‘n “bang” begin. Die “bang” waarna ek verwys was ‘n klein motorongeluk op pad na die fotosessie. Maar gelukkig het die troue super glad verloop. Die lekker ding van Devonvale is […]

