Couple Shoot: Craig & Jané – Stellenbosch

Ons het die fotosessie begin by Jan Marais park in Stellenbosch en daarna af na die Eerste Rivier. Die lig was so sag en awesome. Dit was lekker om julle tweetjies af te neem en ek sien BAIE uit na julle troue volgende maand! […]