Die detail en hoeveelheid moeite gedoen by hierdie partytjie was ongelooflik! Van Smurf Steristampies tot Smurf marshmallows. Die pragtigste Smurf cupcakes en ‘n amazing Smurf koek! En natuurlik die oulikste Smurfie, pragtige Ciaantjie!
Smurf marshmallows!