Family: Die Steyns – Durbanville

Melané, my ma en suster se haarkapper vir meer as 9 jaar (Yes, she is THAT good!), wou ‘n familie fotosessie reël vir haar dogter, Meulisha, as ‘n verjaarsdag geskenk. Ek dink dis regtig awesome :) Hulle pragtige woef, Mollie, het ook saamgekom. Hier is ‘n paar van my gunstelinge.
Family: Die Du Toits – Durbanville

Hier is ‘n paar van my gunstelinge van hierdie adorable familie. Die foto’s is in die Magic Forest geneem.
Family: Die Barnards – Stellenbosch

Vir hierdie fotosessie het ek weer terug gegaan na die Jan Marais Nature Reserve in Stellenbosch (my nuwe gunsteling fotoneem plekkie) om hierdie pragtige familie af te neem. En kyk net hoe mooi kyk baba Aiden vir die kamera. Te oulik! Dankie vir ‘n lekker fun fotosessie! :) […]
Family: Die Kotze’s

Wat ‘n lekker groep mense! Hulle was reg vir enigiets – nie eers die koue kon hulle stop nie. Toe ek sê spring, spring hulle… letterlik :) En ou Alri’tjie was soos altyd net te pragtig. Sy het ewe vir almal hulle baadjies kom gee in die middel van die shoot toe sy sien hulle kry koud. […]