Dankie Linda! Dis presies wat ons wou gehad het! Hier is ‘n fotomuur in my huis wat nou spoedig aangepas moet word, haha!! Groete Marisa, Krisjan en Christiaan xx
Sjoe maar die foto’s is stunning! Komplimente aan die fotograaf! Maar met so klomp mooi mense kan dit net mooi kiekies wees :) Die kinders is pragtig en dit is so kosbaar om almal bymekaar te kan hĂȘ en hierdie oomblikke vas te vang. Beslis fotomuur-pragtig!
xxxx
3 Comments
Marisa
April 17, 2014Dankie Linda! Dis presies wat ons wou gehad het! Hier is ‘n fotomuur in my huis wat nou spoedig aangepas moet word, haha!! Groete Marisa, Krisjan en Christiaan xx
Adele Lombaard
April 17, 2014Stunning foto’s! Wat ‘n pragtige gesig en ai, ouma Tila is in die wolke ;)
Alicia Nel
April 17, 2014Sjoe maar die foto’s is stunning! Komplimente aan die fotograaf! Maar met so klomp mooi mense kan dit net mooi kiekies wees :) Die kinders is pragtig en dit is so kosbaar om almal bymekaar te kan hĂȘ en hierdie oomblikke vas te vang. Beslis fotomuur-pragtig!
xxxx