Wow! Ons het letterlik 3 seisoene in een oggend gehad! Ons moes die shoot 2 keer uitstel weens die reën en na die derde reëndag het ons besluit om die kans te vat en voort te gaan met die shoot in Philadelphia.

Na ‘n halfuur van ligte reën (net genoeg om alles nat te maak!) het die son uitgekom en skielik was al die wolke weg! Gelukkig het die wolke weer terug gekom vir die Canola-deel van die shoot :) Hierdie oukies was so lekker om afteneem. Ons het lekker fun gehad! Dankie dat julle so hulpvaardig en so vol energie was ;)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share this nice post:

1 Comment

  1. Anonymous
    September 21, 2012

    Stunning couple and photos!!!

    Reply

Leave a Reply