Ek het Michelle en Victor ontmoet vroeg Saterdag oggend by Oom Samie se winkel in Stellenbosch vir hulle verlowingsfoto’s. ¬†Hulle trou volgende jaar Maart en het ‘n boere-sjiek tema. Michelle het gedink dat die Oom Samie se winkel perfek by hulle tema sal pas en ek kon nie meer saam stem nie! Ons moes vinnig neem voor die bus vol toeriste daar opdaag. Dit is verseker ‘n baie gewilde winkeltjie propvol interessante goedjies. Dankie Michelle en Victor vir ‘n lekker oggend fotosessie :)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share this nice post:

Leave a Reply