Hierdie shoot was een van daai lekker-lag-wind-waai shoots.  Matitza het my gekontak en gevra of ek ‘n dubbele couple shoot kan doen vir haar en haar man, Martin , asook haar swaer Jacques en sy vrou Hermien. Ek hou van ‘n uitdaging en het toe dadelik ingestem.  Ons het soveel pret gehad. Al het die wind die heeltyd die verkeerde kant toe gewaai! Nee wat,  nie eers dit kon hierdie vier onderkry nie!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

 

 

 

 

 

Share this nice post:

Leave a Reply