Hiermee wil ons as ouers van die bruid jou net bedank vir die ongelooflike mooi foto’s van Ian en O’Dine.
Met jou besonderse talent is dit moontlik om die hele troue saam te kon ervaar en te beleef deur net na die foto’s te kyk.
Elke emosie so vasgevang, van ‘n glimlag tot ‘n traan!
Geniet elke oomblik van jou God gegewe Talent!
1 Comment
Vinkie en Emelda Cruywagen
November 2, 2014Beste Linda
Hiermee wil ons as ouers van die bruid jou net bedank vir die ongelooflike mooi foto’s van Ian en O’Dine.
Met jou besonderse talent is dit moontlik om die hele troue saam te kon ervaar en te beleef deur net na die foto’s te kyk.
Elke emosie so vasgevang, van ‘n glimlag tot ‘n traan!
Geniet elke oomblik van jou God gegewe Talent!
Liefde
Groete
xxx